OPENBARING 1:2-4

OPENBARING 1:2-4 AFR53

wat getuig het van die woord van God en die getuienis van Jesus Christus — alles wat hy gesien het. Salig is hy wat die woorde van die profesie lees, en die wat dit hoor en bewaar wat daarin geskrywe is, want die tyd is naby. JOHANNES aan die sewe gemeentes in Asië: Genade vir julle en vrede van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste wat voor sy troon is

Video vir OPENBARING 1:2-4