PSALMS 55:16-17
PSALMS 55:16-17 AFR53
Laat die dood hulle oorval, laat hulle lewendig in die doderyk neerdaal; want boosheid is in hulle woning, in hulle binneste. Maar ek, ek roep God aan, en die Here sal my verlos.