PSALMS 33:20-22
PSALMS 33:20-22 AFR53
Ons siel wag op die HERE; Hy is ons hulp en ons skild; want ons hart is bly in Hom, omdat ons op sy heilige Naam vertrou. Laat u goedertierenheid, HERE, oor ons wees net soos ons op U wag!