'N BEDEVAARTSLIED. Van Dawid. Ek was bly toe hulle vir my gesê het: Laat ons na die huis van die HERE gaan!
Lees PSALMS 122
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 122:1
5 Days
A 5-Day YouVersion Devotional by Louie Giglio. Do you know that you were created to worship? Whether you worship God or money or relationships, you are worshiping something or someone every day. The question is, will your worship be spent on what matters most? If God is who He says He is, He alone can satisfy your soul. This devotional is an invitation to respond to a God who loves you so much He invites you to worship Him.
15 Dae
Die uitnodiging na die Oorvloedige Lewe is sentraal tot God se plan en belofte vir die mensdom. Die Bybel is gevul met ryk beelde van die vervullende lewe wat God ons bied in Jesus – ‘n lewe van vrede en vreugde. Maar hoe floreer mens in ‘n wisselvallige wêreld? In hierdie eerste leesplan in die reeks kyk ons hoe Israel deur die eeue getroue getuies van die verbond van vrede was. Die Pelgrims-Psalms (120-134) was sentraal tot hul geloof en essensieel vir hul identiteit as die volk van God. Hierdie gebede bied vandag steeds so baie krag en hoop.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!