SPREUKE 29:3-4

SPREUKE 29:3-4 AFR53

'n Man wat die wysheid liefhet, verbly sy vader; maar hy wat met hoere omgaan, bring die goed deur. 'n Koning hou deur reg die land in stand, maar 'n man wat belastings afpers, verwoes dit.