SPREUKE 23:13

SPREUKE 23:13 AFR53

Hou die tug nie terug van die seun nie; as jy hom met die roede slaan, sal hy nie sterwe nie.