SPREUKE 17:12-13

SPREUKE 17:12-13 AFR53

Laat 'n beer wat van kleintjies beroof is, 'n mens ontmoet, maar nie 'n dwaas in sy sotheid nie. Hy wat kwaad vir goed vergelde, die kwaad sal uit sy huis nie wyk nie.