OBÁDJA 1:10-11

OBÁDJA 1:10-11 AFR53

Weens die geweld teen jou broer Jakob gepleeg, sal skande jou bedek, en jy sal uitgeroei word vir ewig. Die dag toe jy daarby gestaan het, die dag toe vreemdes sy rykdom weggevoer en uitlanders deur sy poorte gedring en die lot oor Jerusalem gewerp het — toe was jy ook soos een van hulle!

Gratis leesplanne en oordenkings oor OBÁDJA 1:10-11