MARKUS 7:21-23

MARKUS 7:21-23 AFR53

Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid. Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein.

Video vir MARKUS 7:21-23

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 7:21-23