Slaan direk na inhoud oor

MATTHÉÜS 3:2-3

MATTHÉÜS 3:2-3 AFR53

gepreek en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom. Want dit is hy van wie deur die profeet Jesaja gespreek is toe hy gesê het: Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie reguit!

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 3:2-3