JOSUA 5:9
JOSUA 5:9 AFR53
Toe het die Here vir Josua gesê: Vandag het Ek die smaad van Egipte van julle afgewentel. Daarom het hulle dié plek Gilgal genoem tot vandag toe.