WANT God spreek op een, ja, op twee maniere; maar die mens let daar nie op nie.
Lees JOB 33
Deel
Vergelyk alle weergawes: JOB 33:14
4 Dae
Hierdie 4-dagleesplan nooi jou om stadig en eerlik stil te word voor God en te ontdek hoe Hy vandag nog met sy kinders praat. In ’n wêreld vol geraas, onsekerheid en innerlike vrae, herinner hierdie plan ons dat die Here se stem sag, getrou en vol genade is. Deur Skrif, stilword oomblikke en gebed kan jy God se stem beter leer ken – nie deur perfeksie nie, maar deur verhouding. Ian Dubery
7 Days
Still haven't made up your mind about God? Not really sure what you believe? Spend the next seven days exploring the Bible and see what God reveals to you about his true nature. This is your opportunity to read the story for yourself and decide what you believe. The idea of God is too important for you to still be undecided.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!