JOHANNES 21:3

JOHANNES 21:3 AFR53

Simon Petrus sê vir hulle: Ek gaan visvang. Hulle sê vir hom: Ons gaan ook saam met jou. En hulle het uitgegaan en dadelik in die skuit geklim, en in daardie nag het hulle niks gevang nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 21:3