JAKOBUS 1:3-5

JAKOBUS 1:3-5 AFR53

omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie. En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.

Versbeelde vir JAKOBUS 1:3-5

JAKOBUS 1:3-5 - omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.
Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie.
En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.JAKOBUS 1:3-5 - omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.
Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie.
En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JAKOBUS 1:3-5