JESAJA 16:14

JESAJA 16:14 AFR53

En nou spreek die HERE en sê: Binne drie jaar — soos die jare van 'n dagloner — sal die heerlikheid van Moab veragtelik gemaak word saam met die hele groot menigte; en die oorblyfsel sal min, gering, onmagtig wees.
AFR53: Afrikaans 1933/1953
Deel