HOSÉA 14:2-3
HOSÉA 14:2-3 AFR53
Bekeer jou, Israel, tot die Here jou God, want jy het gestruikel deur jou ongeregtigheid. Neem woorde met julle, en bekeer julle tot die Here; sê aan Hom: Vergeef alle ongeregtigheid, en neem aan wat goed is; dan sal ons as offerdiere ons lippe aanbied.

