GÉNESIS 25:26

GÉNESIS 25:26 AFR53

En daarna is sy broer gebore, terwyl sy hand die hakskeen van Esau vashou. Daarom het hulle hom Jakob genoem. En Isak was sestig jaar oud by hulle geboorte.

Video vir GÉNESIS 25:26