GÉNESIS 19:29

GÉNESIS 19:29 AFR53

En onderwyl God die stede van die Jordaanstreek verwoes, het God aan Abraham gedink en Lot uitgelei uit die omkering toe Hy die stede omgekeer het waar Lot woonagtig was.

Video vir GÉNESIS 19:29

Gratis leesplanne en oordenkings oor GÉNESIS 19:29