Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

EFÉSIËRS 4:30-32

EFÉSIËRS 4:30-32 AFR53

En bedroef nie die Heilige Gees van God nie, deur wie julle verseël is tot die dag van verlossing. Alle bitterheid en woede en toorn en geskreeu en lastering moet van julle verwyder word, saam met alle boosheid. Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.

Video vir EFÉSIËRS 4:30-32

Gratis leesplanne en oordenkings oor EFÉSIËRS 4:30-32