Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

EFÉSIËRS 2:4-6

EFÉSIËRS 2:4-6 AFR53

Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus — uit genade is julle gered — en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus,

Gratis leesplanne en oordenkings oor EFÉSIËRS 2:4-6