DEUTERONÓMIUM 4:36
DEUTERONÓMIUM 4:36 AFR53
Uit die hemel het Hy jou sy stem laat hoor om jou te onderrig; en op die aarde het Hy jou sy groot vuur laat sien, en jy het sy woorde uit die vuur gehoor.