DEUTERONÓMIUM 1:21

DEUTERONÓMIUM 1:21 AFR53

Kyk, die HERE jou God het die land aan jou oorgegee; trek op, neem dit in besit soos die HERE, die God van jou vaders, jou gesê het; wees nie bevrees en wees nie verskrik nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONÓMIUM 1:21

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid