Die groete van Paulus, met my eie hand. Dink aan my boeie. Die genade sy met julle! Amen.
Lees KOLOSSENSE 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: KOLOSSENSE 4:18
15 Dae
“Bewaar Jesus eerste” is die fokus van die brief aan die Kolossense, wat hulp bied in hoe om in volle identiteit met Christus te wandel. Reis daagliks deur Kolossense terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!