KOLOSSENSE 3:22
KOLOSSENSE 3:22 AFR53
Diensknegte, julle moet jul here na die vlees in alles gehoorsaam wees, nie met oëdiens soos mensebehaers nie, maar in eenvoudigheid van hart, omdat julle God vrees.