Toe het Amos geantwoord en aan Amásia gesê: Ek was geen profeet en ook geen profete-seun nie; maar ek was 'n veewagter en kweker van wildevyebome. Maar die HERE het my agter die kleinvee weggeneem, en die HERE het aan my gesê: Gaan heen, profeteer teen my volk Israel.
Lees AMOS 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: AMOS 7:14-15
15 dae
Amos, 'n plattelandse prediker, gaan na die groot stad en veroordeel hul sondige weë en sê ons is almal verantwoordelik teenoor God volgens die lig wat Hy vir ons gegee het. Reis daagliks deur Amos terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's