HANDELINGE 19:17
HANDELINGE 19:17 AFR53
En dit het bekend geword aan al die Jode en Grieke wat in Éfese woon, en vrees het op hulle almal geval, en die Naam van die Here Jesus is groot gemaak.