HANDELINGE 18:23

HANDELINGE 18:23 AFR53

En nadat hy 'n tyd lank vertoef het, het hy vertrek en agtereenvolgens die land Galásië en Frígië deurgereis en al die dissipels versterk.