HANDELINGE 15:20

HANDELINGE 15:20 AFR53

maar aan hulle skrywe dat hulle hul moet onthou van die dinge wat deur die afgode besoedel is en van hoerery en van wat verwurg is en van bloed.