II KORINTHIËRS 5:16

II KORINTHIËRS 5:16 AFR53

Ons ken dus van nou af niemand meer na die vlees nie; en al het ons ook Christus na die vlees geken, nou ken ons Hom tóg nie meer so nie.