II KORINTHIËRS 4:8-9

II KORINTHIËRS 4:8-9 AFR53

In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is verleë, maar nie radeloos nie; vervolg, maar nie verlate nie; neergewerp, maar nie vernietig nie.