II KORINTHIËRS 2:6-8

II KORINTHIËRS 2:6-8 AFR53

Vir so iemand is daardie bestraffing deur die meerderheid genoeg; sodat julle daarenteen hom liewer moet vergewe en vertroos, dat so iemand nie miskien deur al te groot droefheid verteer word nie. Daarom vermaan ek julle om die liefde aan hom te bevestig.