II KORINTHIËRS 11:3

II KORINTHIËRS 11:3 AFR53

Maar ek vrees dat, net soos die slang Eva deur sy listigheid bedrieg het, julle sinne so miskien bedorwe kan raak, vervreemd van die opregtheid teenoor Christus.