I KONINGS 1:13

I KONINGS 1:13 AFR53

Gaan en tree binne by koning Dawid en sê vir hom: Het ú nie, my heer die koning, vir u dienares gesweer en gesê nie: U seun Salomo sal sekerlik koning word ná my, en hý sal op my troon sit? Waarom het Adónia dan koning geword?

Gratis leesplanne en oordenkings oor I KONINGS 1:13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid