Ek sal die derde deel deur die vuur bring, hulle suiwer soos ’n mens silwer suiwer en hulle toets soos ’n mens goud toets. Ps 66:10 Hulle sal My Naam (Karakter en Outoriteit) aanroep en Ek sal hulle antwoord. Ek sal sê: ‘Hulle is My volk!’ Hulle sal sê: ‘יהוה is my God!’” Deut 30:15-20 Yir 31:30
Lees Z'kharyah 13
Deel
Vergelyk alle weergawes: Z'kharyah 13:9
23 dae
Die profeet Sagaria deel visioene van God se beloftes om mense 'n hoop van die toekoms te gee en spoor hulle aan om na God terug te keer. Reis daagliks deur Sagaria terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's