Romeine 1:22-23

Romeine 1:22-23 SPC

Toe hulle in hulleself gedink het hulle is wys, het hulle dwase geword Ps 92:7 en die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van die onverderflike God verander om te lyk soos die beeld van ’n verderfbare mens en die beelde van voëls, viervoetige diere en reptiele. Eks 20:4

Video vir Romeine 1:22-23