Filippense 2:6-8
Filippense 2:6-8 SPC
Hy wat, terwyl Hy die afbeelding van God was, dit geen roof geag het om soos God te wees nie, maar Homself gestroop en die gestalte van ’n slaaf aangeneem het in die vorm van ’n mens en gevind is in die gedaante van ’n man: Hy het Homself verneder en was gehoorsaam tot die dood toe, die dood deur gekruisig te word.







