Nagum 1:3

Nagum 1:3 SPC

יהוה is stadig om kwaad te word en groot van krag en יהוה sal nooit die bose vryspreek nie. Eks 34:6 Yo’ 2:13 Yon 4:2 Ps 145:8 Neg 9:17 יהוה se pad is in die warrelwind en storm en wolke is die stof onder Sy voete.