Mattityahu 6:19-21

Mattityahu 6:19-21 SPC

Moenie vir julle skatte opgaar hier op die aarde, waar motte en roes vernietig en waar diewe inbreek en steel nie, maar stoor vir julleself skatte in die hemel, waar mot of roes nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie, want waar julle rykdom is, daar sal julle gedagtes, wil en emosie ook wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Mattityahu 6:19-21