Hoshea 9:7

Hoshea 9:7 SPC

Die dae van straf het gekom, die dae van vergelding het gekom; laat Yisra’el dit weet! Die profeet is ’n dwaas, die geïnspireerde man is kranksinnig, as gevolg van die grootheid van jou onregverdigheid en omdat jou vyandskap groot is.