Die oomblik van Israel se straf het aangebreek. Die dag van vergelding is hier. Israel sal dit deeglik besef. “Die profeet is ’n dwaas!” skree die mense. “Die man van die Gees is van sy kop af!” spot hulle. Dis omdat jou sonde so baie en jou vyandigheid so groot is teenoor hulle wat God dien.
Lees HOSEA 9
Luister na HOSEA 9
Deel
Vergelyk alle weergawes: HOSEA 9:7
18 dae
God het Hosea se pynlike huwelik gebruik as 'n illustrasie van hoe Hy voel wanneer Sy mense aan Hom ontrou is, maar Hy verbind Hom om hulle steeds lief te hê. Reis daagliks deur Hosea terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's