Genesis 42:6

Genesis 42:6 SPC

Yosef was meester oor die land, dit is hy wat aan al die mense van die land graan verkoop het. Yosef se broers het gekom en hulle voor hom neergebuig met hulle gesigte na die grond toe.

Video vir Genesis 42:6