Eksodus 6:6

Eksodus 6:6 SPC

Sê daarom vir die seuns van Yisra’el: ‘Ek is יהוה en Ek sal julle onder die las van die Mitzrayimiete uitbring en julle red uit hulle slawerny. Ek sal julle loskoop deur ’n uitgestrekte arm en deur groot oordele. Hand 13:17

Video vir Eksodus 6:6