2 Thessalonisense 2:13

2 Thessalonisense 2:13 SPC

Ons is dit verskuldig om God te alle tye vir julle te dank, my broers vir wie ons Meester lief is, dat God julle van die begin af gekies het tot lewe, in die afgesonderdheid van die Gees en in vertroue van die waarheid