2 Korinthiërs 5:15-16
2 Korinthiërs 5:15-16 SPC
Hy het in die plek van elke persoon gesterf sodat die wat lewe, nie vir hulleself sal lewe nie, maar vir Hom wat vir elkeen gesterf en opgestaan het. Van nou af ken ons niemand meer na die uiterlike nie. Selfs al het ons ook Die Gesalfde Een na die uiterlike geken, ken ons Hom nou nie meer so nie.





