1 Korinthiërs 6:9-10

1 Korinthiërs 6:9-10 SPC

Of weet julle nie dat bose mense nie die Koninkryk van God sal erf nie? Moenie mislei wees nie! Geen persoon wat vrye seksuele gemeenskap beoefen of beelde aanbid of buite sy huwelik seksuele gemeenskap het of molesteerders Deut 23:1 of homoseksuele Lev 18:2223 20:13 Rom 1:26 1 Tim 1:10 of hebsugtiges of diewe of dronkaards of moeilikheidmakers of uitbuiters sal die Koninkryk van God erf nie.