Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Psalms 134

134
1’n Lied vir die opgaan na die feeste. Let op, seën יהוה, o al julle diensknegte van יהוה wat snags in die huis van יהוה staan!
2Lig julle hande op in die afgesonderde plek en seën יהוה!
3יהוה seën jou vanuit Tziyon, Hy wat hemel en aarde gemaak het!

Tans Gekies:

Psalms 134: PWL

Kleurmerk

Kopieer

Vergelyk

Deel

None

Wil jy jou kleurmerke oor al jou toestelle gestoor hê? Teken in of teken aan