Markos 12:29-31

Markos 12:29-31 PWL

Yeshua antwoord hom: “Die eerste van al die opdragte is: ‘Hoor, luister en doen Yisra’el, יהוה is ons God, יהוה is een’ en: ‘jy moet יהוה, jou God, liefhê vanuit jou hele verstand, wil en emosie; vanuit jou hele gees; vanuit al jou begrip en verbeelding en vanuit al jou krag.’ Dit is die eerste opdrag en die tweede, wat net soos hy is, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Daar is geen ander opdrag groter as hierdie nie’.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markos 12:29-31