Markos 11:17
Markos 11:17 PWL
en Hy het geleer en vir hulle gesê: “Is daar nie geskrywe: ‘My huis moet ’n huis van gebed genoem word vir al die nasies nie,’ maar julle het dit ’n grot vir plunderaars gemaak.”