Luka 19:39-40

Luka 19:39-40 PWL

Sommige van die Fariseërs tussen die mense sê vir Hom: “Leermeester, bestraf U studentevolgelinge!” Hy antwoord en sê vir hulle: “Ek sê vir julle, as hulle stilbly, sal die klippe hardop uitroep.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Luka 19:39-40