Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Iyov 1:1

Iyov 1:1 PWL

Daar was ’n man in die land van `Utz met die naam van Iyov. Gen 10:23 Daardie man was onskuldig, opreg, een wat God respekvol gevrees het en wat weggedraai het van die bose.